Vra en Bid: Deel 4

Vra en Bid: Deel 4

Oct 23, 2022
Topic: Ask , Desire , Prayer , Promises , See
Book: Genesis

Speaker: Renaldo Barnard

23 Oktober 2022

Mark 11:24 … Alles wat julle in die GEBED VRA, GLO dat julle dit sal ONTVANG, en julle SAL DIT VERKRY.

  • BEGEER

Heb 11:1 – Die geloof dan is ‘n VASTE VERTROUE op die dinge wat ons HOOP (BEGEERTE), ‘n BEWYS van die dinge wat ons NIE SIEN NIE.

1 Kon 3:5… God het gesê: BEGEER wat Ek jou moet gee.

  • BESLUIT

Jak 1:7-8 – Want dié mens MOENIE DINK dat hy iets van die Here SAL ONTVANG NIE … ‘n DUBBELHARTIGE man, ONBESTENDIG in al sy WEë (BESLUITE).

Dan 11:36 …want wat VAS BESLUIT IS, sal UITGEVOER WORD.

  • VRA

Jak 4:2 … julle HET NIE … omdat julle nie BID (VRA) NIE.

Luk 18:1 GELYKENIS vertel … dat ‘n mens GEDURIG moet BID (VRA) en NIE MOEDELOOS word nie.

  • ONTVANG

Mark 11:24 – DAAROM sê Ek vir julle: Alles wat julle in die GEBED VRA, GLO dat julle dit AL ONTVANG HET, en dit sal vir julle SO WEES.

Fil 4:6 … laat julle BEGEERTES in alles deur GEBED en smeking MET DANKSEGGING bekend word by God.

  • PRAAT

Mark 11:23 … elkeen wat vir hierdie berg… en nie … TWYFEL NIE, maar GLO… hy sal VERKRY net wat hy Sê. 

Num 14:28 – Sê vir hulle … soos julle voor my ore gespreek het, so sal Ek aan julle doen.

  • SIEN

Heb 11:1 – Die geloof dan is ‘n VASTE VERTROUE … ’n BEWYS van die dinge wat ons NIE SIEN NIE. 

Gen 15:5KYK nou op na die hemel … SO SAL jou nageslag wees.

  • DOEN 

Jak 2:17 … die GELOOF, as dit GEEN WERKE het nie, in sigself DOOD.

Jos 3:15 En net toe die draers van die ark by die Jordaan kom … HULLE VOETE INSTEEK

Luk 1:37 –Want GEEN DING sal by God ONMOONTLIK wees nie.