...

Vra en Ontvang – Week 5

October 29, 2023

Series: Vra en ontvang

Bid en Ontvang – Deel 5: Renaldo Barnard

29 Oktober 2023

Joh 16:24 (NLV)
… Hou aan BID, en julle sal ONTVANG, sodat julle BLYDSKAP volledig kan wees.

Matt 13:8-9 (53)
… En ‘n … deel het in die GOEIE grond geval en VRUG opgelewer: die een honderd-, die ander sestig-, die ander dertigvoudig. Wie ore het om te hoor, laat hom HOOR!

Jak 4:2 (53)
Julle BEGEER en julle het nie, julle pleeg moord … Julle VEG en maak OORLOG, en julle het nie, omdat julle nie (REG) bid nie.

Jak 4:3 (53)
… Julle bid en julle ONTVANG nie, omdat julle VERKEERD bid, om dit in julle welluste deur te bring …

Jak 4:3 (NLV)
… julle wil goed HÊ net om dit self te GENIET.

Gen 1:28 (NLV)
God het hulle GESEËN deur te sê: “Wees VRUGBAAR en VERMEERDER en vul die aarde.

Psm 128:1-2 (NLV)
… GESEËND is hulle wat die Here dien, wat WANDEL op sy weë. Jy sal die VRUG van jou arbeid geniet en gelukkig en voorspoedig wees.

Joh 15:2 (NLV)
Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, SNY Hy af. Elkeen wat egter vrugte oplewer, SNOEI Hy sodat dit nog meer vrugte kan dra.

Matt 25:15 (53)
En … gee hy … talente (WAARDE) … aan elkeen na sy VERMOË.

Matt 25:16 (53)
En die een … het daarmee gaan WERK en vyf ander talente GEWIN.

Matt 25:21 (53)
En sy heer sê vir hom: Mooi so, goeie en getroue DIENSKNEG, oor weinig was jy GETROU, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in in die VREUGDE van jou heer.

Joh 16:24 (NLV)
HOU AAN BID (werk), en julle sal ONTVANG, sodat julle blydskap volledig kan wees.

Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.