Yahweh Nissi

September 5, 2021

Series: Yahweh Nissi

Book: Ephesians, Exodus

Yahweh Nissi

Ex 17:8-15

Ef 6:12  “Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.”

Ps 144:1“Geloofd sy die Here, my rots, wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te voer.”

1 Kor 2:4 “… maar in die betoning van gees en krag.”

Jak 2:17 “Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.”

1 Kor 14:14 “Want as ek in ‘n taal bid, dan bid my gees, maar my verstand is onvrugbaar.”

1 Kor 14:15 “Hoe staan die saak dan? Ek sal met die gees bid, maar ek sal ook met die verstand bid. Ek sal met die gees psalmsing, maar ek sal ook met die verstand psalmsing.”

Rom 8:26 “En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.”