Welkom
● Verwelkom almal
● Gebruik ‘n toepaslike ysbreker – https://woordenlewe.com/ice-breakers/
Woord
1. Gebed: Open met gebed.
2. Lees: Johannes 15:1-17
“I am the Real Vine and my Father is the Farmer. He cuts off every branch of me that doesn’t bear grapes. And every branch that is grape-bearing he prunes back so it will bear even more. You are already pruned back by the message I have spoken. Live in me. Make your HOME in me just as I do in you.”
3. Kyk: Kyk na die video deur Raymond Nell
4. Gesels:
Daar is vyf redes hoekom Christus ons vra om ons huis in Hom te maak volgende Johannes 15:1-17. Gesels oor hierdie vyf redes:
1) Sy woorde in ons
2) Sy liefde in ons
3) Sy blydskap in ons
4) Ons word Sy vriende
5) Sy planne word bekend
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
Werke en vrae
Hierdie week: Vra Christus om Sy huis binne-in jou te maak. Vra ook die Vader watter dinge of aksies Hy uit jou lewe wil snoei sodat jy veel vrug kan dra.
© 2023 All Rights Reserved Word and Life Church