99-Deel 4

99-Deel 4

God Wys Sy Hart

 25 September-1 Oktober 2022

Pastoor Morne Kruger

Welkom

Woord

  1. Gebed: Open met gebed. 
  • Lees: 

1. Luk 15:1-2 … gemurmureer en gesê – hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle.

  • vers 4-7 … laat die 99 staan en gaan agter die een aan wat verlore is.
  • Jes 53:6 Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop.

2. Luk 15:8-10 … verlore penning … soek sorgvuldig.

  • Jes 6:8 Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.

3. Ope arms

  • Luk 15:11-24 … Verlore seun … Ek sal opstaan en na my Vager gaan.

4. Luk 15:25- 32 … die oudste seun … hy het kwaad geword en wou nie binnegaan nie.

  • Joh 13:34-35 ‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê, soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.
  • Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigegebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die die ewige lewe kan hê.
  • Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Morne KrugerVideo
  • Gesels in julle Konneksie Groep oor die volgende:
  1. Wat beteken die storie van die Vaderlike verwelkoming van die Verlore Seun vir jou persoonlik?
  • Hoekom dink jy het God ‘n sagteplek in Sy hart vir ons?  
  • Bid vir elke groeplid teenwoordig asook afwesig.

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae:

Dink aan die woorde: “GOD WYS SY HART”

1. Het jy al die Vader se hart ervaar? Dink aan ‘n tyd toe jy die Vader se hart ervaar het.

2. Met wie kan jy hierdie week gesels oor hierdie God wat vir ons wag met deurnis in Sy hart?