Raymond Nell

21-27 November 2021

KYK, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom … Jes 43:19

Welkom

Woord

  1. Gebed: Open met gebed. 
  1. Lees:   
  1. Kyk na die video deur Raymond Nell
  1. Gesels: As Connect Groep
  1. Kyk bietjie terug oor die jaar wat verby is. Waarvoor is julle dankbaar?
  2. Wanneer ek opkyk bewys ek my afhanklikheid van God. Waarvoor is julle afhanklik?
  3. Ons almal se toekoms is onseker, maar ons kan voorentoe kyk in geloof. Watter geloofsbesluite moet julle in die nuwe jaar neem?  

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae

Dink aan die woorde: “KYK en SIEN”