...

Goddelike lewe is om God te ken – Johannes 17:3

Ronnie Barnard

28 November- 4 Desember 2021

Joh 17:3 “En dit is die EWIGE LEWE (God soort lewe) dat hulle U KEN, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U GESTUUR het …”

Welkom

Woord

  1. Gebed: Open met gebed. 
  1. Lees:   
  1. Kyk na die video deur Ronnie Barnard
  1. Gesels: As Connect Groep
  1. Wat beteken dit om God te ken? 
  2. Hoe openbaar God Homself aan ons?

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae 

Dink aan die woorde: “Om God te ken”

  1. Waar kan ek KENNIS oor God kry?
  2. Wat gebeur met my wanneer ek God beter leer ken?
  3. Antwoord vir jouself: “Om God te ken is?”________________ (Vul self die antwoorde in) 
Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.