God Wys Sy Hart

 25 September-1 Oktober 2022

Pastoor Morne Kruger

Welkom

Woord

  1. Gebed: Open met gebed. 

1. Luk 15:1-2 … gemurmureer en gesê – hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle.

2. Luk 15:8-10 … verlore penning … soek sorgvuldig.

3. Ope arms

4. Luk 15:25- 32 … die oudste seun … hy het kwaad geword en wou nie binnegaan nie.

  1. Wat beteken die storie van die Vaderlike verwelkoming van die Verlore Seun vir jou persoonlik?

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae:

Dink aan die woorde: “GOD WYS SY HART”

1. Het jy al die Vader se hart ervaar? Dink aan ‘n tyd toe jy die Vader se hart ervaar het.

2. Met wie kan jy hierdie week gesels oor hierdie God wat vir ons wag met deurnis in Sy hart?