17-23 Julie 2022

Pastoor Jay Bezuidenhout

Welkom

Woord

  1. Gebed: Open met gebed. 

DIE SKEPPING WERK SO IN EENHEID

  1. Funksie en vorm

1. Funksie – Hoe werk dinge. 

Skeppingsdoel.

Gen 4:1   Die mens beken sy vrou.

Rig 11:39  Jefta se dogters het geen man beken nie.

2. Vorm – voorkoms, estetiesheid, hoe lyk dinge.

Vrywillige byvoeging – saam in eenheid.

Hoe jy vorentoe gaan en leef.

  1. Hoekom vra God die mens om in eenheid met mekaar te lewe?

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae:

Dink aan die woorde: “Beter SAAM”.

1. Maak hierdie week tyd om tyd te spandeer SAAM met jou “Beter Helfde”.

2. Dink aan iemand in jou Geestelike Familie hierdie week en kyk of jy tyd SAAM met hierdie persoon kan spandeer. Gesels met hierdie persoon oor hoekom dit so wonderlik is om SAAM met hom/haar in ‘n Geestelike Familie te wees.

3. Bid gereeld hierdie week vir hierdie persone in jou lewe.