17-23 Julie 2022
Pastoor Jay Bezuidenhout
Welkom
- Verwelkom almal
- Gebruik ‘n toepaslike ysbreker – https://woordenlewe.com/ice-breakers/
Woord
- Gebed: Open met gebed.
- Lees:
- Deut 23:3 Geseënd sal jy wees – BAWRAK.
- God is die inisieerder – jy trek die voordeel.
- Ps 1:1 Welgeluksalig is jy as jy God se raad volg.
- EHSHER is self gemaakte geluk.
- Gelukkigheid en ongelukkigheid is nie per ongeluk nie.
- Wat ook al jou kan help – gryp dit.
- Deut 28:3 Die Here is een. Echad – eenheid (oneness)
- Die eenheid was versteur.
- Gen 2:25 Naak maar hulle nie geskaam nie – skaam word, word ook vertaal met verwarring.
- Verwagting om beter te wees.
- Gen 11:5-6 Toring van Babel. God sê niks is meer onmoontlik want daar is eenheid. Echad het ingetree.
- Eerste besef om jou geluk te bou is eenheid /Echad.
- Ef 5:21 Wees aan mekaar onderdanig – SUB – MISSION.
- 2 Kor 6:4 In gelyke juk te trek met iemand wat submission glo.
DIE SKEPPING WERK SO IN EENHEID
- Funksie en vorm
1. Funksie – Hoe werk dinge.
Skeppingsdoel.
Gen 4:1 Die mens beken sy vrou.
Rig 11:39 Jefta se dogters het geen man beken nie.
2. Vorm – voorkoms, estetiesheid, hoe lyk dinge.
- Teenwoordigheid en prosesse
- Teenwoordigheid
Vrywillige byvoeging – saam in eenheid.
- Prosesse
Hoe jy vorentoe gaan en leef.
- Dis nie dat jy glo nie dis wat jy glo.
- Die materiaal en gereedskap bepaal die eindproduk.
- Intensionele lewe.
- Jesus se lewe en sukses met die mens bewys hierdie model.
- Samevatting: Joh 17 Die Hoëpriesterlike gebed van Jesus.
- Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Jay Bezuidenhout
- Gesels in julle Konneksie Groep oor die volgende:
- Hoekom vra God die mens om in eenheid met mekaar te lewe?
- Hoekom het God Eva vir Adam geskep?
- Bid vir elke groeplid teenwoordig asook afwesig.
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
Werke en vrae:
Dink aan die woorde: “Beter SAAM”.
1. Maak hierdie week tyd om tyd te spandeer SAAM met jou “Beter Helfde”.
2. Dink aan iemand in jou Geestelike Familie hierdie week en kyk of jy tyd SAAM met hierdie persoon kan spandeer. Gesels met hierdie persoon oor hoekom dit so wonderlik is om SAAM met hom/haar in ‘n Geestelike Familie te wees.
3. Bid gereeld hierdie week vir hierdie persone in jou lewe.