Week 3: 17-23 Oktober 2021

Renaldo Barnard

In die Bybel sê God vir Abraham: “Ek maak jou die pa van baie nasies.” Abraham het hierdie belofte met sy hele lewe geglo. Hy het geweet dat God die onmoontlike kan doen: Hy kan dooies lewendig maak en met ’n enkele woord iets uit niks tot stand bring.die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan. Rom 4:17

Welkom

Woord

  1. Gebed: Open met gebed. 
  1. Lees: 
  1. Kyk na die video deur Renaldo Barnard
  1. Gesels:
  1. As Connect Groep: “Waarvoor moet julle as groep vas en bid volgende week?”  
  2. Maak ‘n vas en gebed ketting volgende week. (Besluit wie gaan wanneer vas en bid en skryf dit neer) 

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae vir hierdie week

Dink aan die woorde; “BID VORENTOE!”