Week 1: 19-25 September 2021

Ronnie Barnard

Open 22:17 “En die GEES en die BRUID sê: Kom …”

Welkom

Woord

1. Gebed: Open met gebed. 

2. Lees:   

  1. GOEIE Nuus 
  2. Te GENEES
  3. Vrylating
  4. Gebroke
  5. AANGENAME jaar aan te kondig

3. Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Ronnie Barnard

4. Gesels: 

  1. As Connect Groep; “Is elke lid van julle Connect Groep reg om uit te roep na God?”  
  2. Vir wie moet julle as Connect Groep nou intree? 
  3. Is daar enige persone waarvoor julle as Connect Groep nou kan bid?

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae vir hierdie week

Dink aan die woorde: “Die Geroep!”