...

Week 1: 19-25 September 2021

Ronnie Barnard

Open 22:17 “En die GEES en die BRUID sê: Kom …”

Welkom

Woord

Gebed: Open met gebed.

Lees:

  • Open 22:17 … Kom! En laat hom wat DORS het, KOM; en laat hom wat WIL , die water van die LEWE neem, VERNIET.
  • Open 22:16 … hierdie dinge aan JULLE voor die GEMEENTES te betuig.
  • Open 22:20 … Ja, Ek KOM gou. Amen, JA kom, Here Jesus.
  • Matt 16:3 … en KAN julle nie die TEKENS van die TYE onderskei nie?
  • Mark 13:28 En LEER van die VYEBOOM (Israel – Mei 1948 – Jes 66:8 – Joël 1:7, Hos 9:10) hierdie GELYKENIS …
  • Mark 13:28 … en sy BLARE uitbot, weet julle dat die somer NABY is .
  • Mark 13:29 So WEET julle ook, wanneer julle hierdie dinge (een ding) SIEN gebeur, dat dit NABY IS.
  • Mark 13:30 VOORWAAR Ek sê vir julle hierdie GESLAG sal sekerlik nie VERBYGAAN voordat al HIERDIE dinge GEBEUR het nie.
  • Hierdie GESLAG – 1948 – 73 jaar – geslag – 70 – 80
  • Ps 90:10 … ons JARE – daarin 70 jaar – sterk is 80
  • Luk 21:28 En as hierdie DINGE BEGIN gebeur, KYK dan na BO en hef julle HOOFDE op, omdat julle VERLOSSING (Wegraping l Thess 4:13-18) NABY is.
  • Luk 21:36 … om AL hierdie dinge wat KOM, te ONTVLUG (Groot Verdrukking) Matt 24:21
  • ll Tim 3:1 Maar WEET dit, dat daar in die laastwe dae SWAAR TYE sal kom.
  • Luk 21:36 … te ONTVLUG en voor die Seun van die mens te STAAN. (Wegraping l Thess 4:13-15
  • ll  Kor 5:10  … ons moet ALMAL voor die REGTERSTOEL van Christus verskyn – LOON
  • Open 22:12 En kyk, Ek kom GOU, en my LOON IS BY My … (Betaaldag
  • Open 22:17 En die GEES … Kom … DORS het, kom … wat WIL , die water van die lewe neem VERNIET (Jesus het BETAAL)
  • Die Heilige GEES word GENOEM Gees van GENADE (Hebr 10:29) gees van KRAG, liefde SELFBEHEERSING (ll Tim. 1:9)
  • Luk 4:18 Die GEES van die Here is op My, (in My) omdat Hy my GESALF het om …
  • GOEIE Nuus 
  • Te GENEES
  • Vrylating
  • Gebroke
  • AANGENAME jaar aan te kondig

Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Ronnie Barnard

  1. Gesels:
  1.  As Connect Groep; “Is elke lid van julle Connect Groep reg om uit te roep na God?”  
  2. Vir wie moet julle as Connect Groep nou intree? 
  3. Is daar enige persone waarvoor julle as Connect Groep nou kan bid?

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae vir hierdie week

Dink aan die woorde: “Die Geroep!”

  • Vra jouself hierdie vraag: “Is my lewe reg om uit te roep na God om spoedig terug te kom?” 
  • Vir wie moet ek hierdie week bid om homself/haarself reg te maak vir Jesus se koms?
  • Vir wie moet ek hierdie week vertel van Jesus? 
Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.