Geld wat Stom is

Deel 2 van 4

“Go out in the world and work like money doesn’t matter. Sing as if no one is listening. Love as if you have never been hurt and dance as if no one is watching”    Victor Hugo

Welkom

Woord

  1. Gebed: Open met gebed. 

Kom ons kyk na die vraag hierbo: Hoe bekom ek rykdom?

  1. Deur wys en versigtig daarmee en daarvoor te werk. (My inkomste)
  2. Deur nie myself oor te gee aan “Vinnige ryk word planne” nie.
  3. Deur rekord te hou, te begroot en te beplan.
  4. Deur skuld te vermy. Wanneer ek moet skuld maak dit so gou moontlik af te betaal.
  5. Deur te spaar.
  6. Deur weg te gee.
  1. Gesels oor die 6 punte hierbo.  
  2. Hoe maak ek ‘n bankrekening in die hemel oop?

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae

Hierdie week: Dink aan jou eie finansies en vra jouself

Hoeveel van my inkomste:

  1. Gee ek weg?
    1. Spaar ek?
    1. Spandeer ek?