In die betoning van Gees en Krag(2)

In Die Betoning Van Gees En Krag-Deel 2

22-26 Mei 2022

Pastoor Ronnie Barnard

 

Kernteks: l Kor 2:4 … en my rede en my PREDIKING was nie in oorredende woorde van MENSLIKE (krag) wysheid nie, maar in …

 

Welkom

 

Woord

 

  1. Gebed: Open met gebed. 

 

  1. Lees: 

 

  • l Kor 2:5 … sodat julle GELOOF nie in wysheid van mense (MENSLIKE VERMOË) sou bestaan nie, maar in die KRAG van God.

 

  • Gal 3:5 Hy wat julle dan die GEES verleen en KRAGTE onder julle WERK, doen Hy dit uit …

 

  • Gal 3:5 … die WERKE van die wet (Menslike vermoëns) of uit die PREDIKING van GELOOF (Versus Boodskap)

 

  • Hand 6:5 … Stéfanus ‘n man VOL van GELOOF en van die HEILIGE GEES …

 

  • Hand 6:8 En Stéfanus, vol van GELOOF en KRAG, het groot WONDERS en TEKENS onder die volke gedoen.

 

  • Deut 8:18 … dat dit Hy is wat jou KRAG (Heilige Gees Krag) gee om RYKDOM te verwerf … sy VERBOND …

 

  • Hand 10:38 (Gesalf) … met die Heilige Gees en met KRAG … goed gedoen … omdat God met Hom was.

 

  • Gen 39:3,4 … Josef … met hom was … alles DOEN, in sy hand VOORSPOEDIG maak … hom aangestel …

 

  • Luk 24:49 … Ek stuur die BELOFTE van my Vader … bly totdat julle TOEGERUS is met KRAF uit die hoogte (Bonatuurlik).

 

  • Gal 3:13 … ons LOSGEKOOP van die vloek … vir ONS ‘n vloek te word … sodat …

 

  • Gal 3:14 … sodat die seën … dat ons die BELOFTE van die Gees …

 

  • Gal 3:14 … deur die GELOOF kan ONTVANG.

 

  • Hand 6:10 (Stéfanus VOL van geloof en van die Heilige Gees en KRAG) … hulle kon die WYSHEID en die Gees waardeur …

 

  • Hand 6:10 … en die Gees WAARDEUR hy GESPREEK het, nie weerstaan nie.

 

  • Hand 6:11 Toe het hulle manne opgestook … en VALSE getuies laat optree …

 

  • Hand 7:51 Julle HARDNEKKIGES en onbesnedenes van hart en ore, julle …

 

  • Hand 7:51 … julle WEERSTAAN altyd die Heilige Gees …

 

  • Hand 7:54 … toe hulle dit HOOR, was hulle woedend … Maar hy was VOL van die Heilige Gees …

 

  • Hand 7:60 … het STÉFANUS gestenig … Here, reken hulle hierdie sonde nie toe nie! (Vergewe wat hulle aan ons doen).

 

  • Hand 6:6,7 .. en hulle het gebid en hulle die HANDE opgelê (Stéfanus). En die …

 

  • Hand 6:7 En die WOORD van God het toegeneem … getal … baie VERMEERDER …

 

  • Hand 5:12 En deur die HANDE van die apostels het daar baie TEKENS en WONDERS onder die volk plaasgevind …

 

  • Mark 16:17, 18 En vir die wat GEGLO het, sal hierdie TEKENS volg … hande lê, en hulle sal GESOND word.

 

  1. Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Ronnie Barnard

 

  1. Gesels in julle Konneksie Groep oor die volgende:

 

  1. Wat dink julle is die hoofrede hoekom God Sy Gees vir ons gegee het?

 

  1. Wat is ons veronderstel om met die Heilige Gees Krag te doen?

 

  1. Bid vir elke groeplid teenwoordig asook afwesig.

 

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

 

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

 

Werke en vrae:

 

Dink aan die woorde: “In die Betoning van Gees en Krag”.

1. Met wie moet jy hierdie week gesels oor Christus? Bid dat die Heilige Gees jou die nodige krag sal gee om hierdie gespreek uit te voer.

  1. Hoe kan jy hierdie week meer tyd inruim vir die Heilige Gees?

.