Renaldo Barnard

14-20 November 2021

KYK, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom … Jes 43:19

Welkom

Woord

  1. Gebed: Open met gebed. 
  1. Lees:   
  1. Kyk na die video deur Renaldo Barnard
  1. Gesels: As Connect Groep
  1. Wat is die “Nuwe Ding” wat God vir julle Connect Groep wil doen?
  2. Hoe dink julle word ‘n mens weer dankbaar?
  3. Waarna moet julle in DANKBAARHEID TERUGKYK?  

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae

Dink aan die woord: “DANKBAARHEID”