Raymond Nell
21-27 November 2021
KYK, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom … Jes 43:19
Welkom
- Verwelkom almal
- Gebruik ‘n toepaslike ysbreker – https://woordenlewe.com/ice-breakers/
Woord
- Gebed: Open met gebed.
- Lees:
- Jes 43:19 (Afr 83) Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom; Ek maak in die woestyn ‘n pad, Ek laat in die droë wêreld riviere ontspring.
- Jes 43:11-13 Ek, Ek is die Here,(HEDE) buiten My is daar geen redder nie. Ék het die redding aangekondig, Ék het gered (VERLEDE) en dit laat verkondig, Ek, nie ‘n ander god onder julle nie. Julle is my getuies, sê die Here, en Ek is God. Ook hierná is Ek nog God. (TOEKOMS) Uit my mag kan niemand gered word nie. Wat Ek doen, kan niemand ongedaan maak nie.
- Ecclesiastes 3:15 Whatever was, is. Whatever will be, is. That’s how it always is with God.
- Jy is ‘n produk van jou VERLEDE, maar jy is nie ‘n gevangene van jou VERLEDE nie.
- Isa 43:16-21 (Message) This is what God says, the God who builds a road right through the ocean, who carves a path through pounding waves, The God who summons horses and chariots and armies—they lie down and then can’t get up; they’re snuffed out like so many candles: “Forget about what’s happened; don’t keep going over old history. Be alert, be present. I’m about to do something brand-new. It’s bursting out! Don’t you see it? There it is! I’m making a road through the desert, rivers in the badlands. Wild animals will say ‘Thank you!’—the coyotes and the buzzards—Because I provided water in the desert, rivers through the sun-baked earth, Drinking water for the people I chose, the people I made especially for myself, a people custom-made to praise me.
- Jes 43:1-2 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie.
- Isa 43:4 (Message) That’s how much you mean to me! That’s how much I love you! I’d sell off the whole world to get you back, trade the creation just for you.
- Jesaja beteken: “Die Here Red”
- Kyk na die video deur Raymond Nell
- Gesels: As Connect Groep
- Kyk bietjie terug oor die jaar wat verby is. Waarvoor is julle dankbaar?
- Wanneer ek opkyk bewys ek my afhanklikheid van God. Waarvoor is julle afhanklik?
- Ons almal se toekoms is onseker, maar ons kan voorentoe kyk in geloof. Watter geloofsbesluite moet julle in die nuwe jaar neem?
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
Werke en vrae
Dink aan die woorde: “KYK en SIEN”
- Kon ek daagliks God se liefde in en om my sien?
- Hoe het God my gered in die jaar wat verby is?
- Hoe kan ek my geloof versterk sodat ek my toekoms in geloof kan lewe?