Mag en Gesag – Deel 1

5-11 Maart 2023

Pastoor Renaldo Barnard

Welkom

Woord

  1. Gebed: Open met gebed. 
  1. Gesels oor Lukas 9:1 asook Ef 6:12, wat wil hierdie twee skrifte vir ons leer?

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae:

Dink aan die woorde: “Mag en Gesag”.


1. Maak tyd hierdie week om: “Dieper met God” te gaan. Maak tyd vir gebed, lof en aanbidding en stilte in God se teenwoordigheid. Vra die Here om jou te lei in hierdie week.

2. Waar moet jy hierdie week jou “Mag en Gesag” gebruik?