13-19 November 2022
Pastoor Morne Kruger
Welkom
Woord
… en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê …
… die oog gevestig op Jesus …
Omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.
Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.
Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
Deur die geloof het Noag …
Deur die geloof het Abraham …
Deur die geloof het Moses …
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
Werke en vrae:
Dink aan die woorde: “Môre behoort aan God”.
1. Wat dink jy verhoed jou om aan te hou glo in God en Sy voorsiening?
2. Vra God om jou gerus te maak oor die dag van môre.