Welkom
Woord
Lees:
Julle moet so VOORBEELDIG lewe dat julle ’n helder LIG sal laat UITSTRAAL. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!
Vier Waardes: Groei, Konneksie, Dien en Deel
GROEI:
Julle moet aan My VERBONDE BLY soos Ek aan julle …
Wie nie aan My verbind bly nie, word WEGGEGOOI soos ’n loot en VERDROOG.
Dit is juis hierin dat my Vader VERHEERLIK word, dat julle baie VRUGTE OPLEWER …
3. Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Renaldo Barnard
4. Gesels in julle Konneksie Groep oor die volgende:
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
Werke en vrae:
Dink aan die woorde: “Sy Huis, Sy Reëls”.