Pastoor Renaldo Barnard
“Gaan deur, gaan deur die poorte (BEPERKINGS); berei die weg van die volk; gooi op, gooi die grootpad op; haal die klippe uit; LIG ‘n STANDAARD vir die mense op.” Jes 62:10 (CAB23)
Welkom
Woord
Julle gaan in julle Konneksiegroepe Nagmaal saam gebruik. Reël ondermekaar wie verantwoordelikheid vir die Nagmaal gaan neem.
Julle moet waarlik LIEF wees vir mekaar … Julle BEHOORT aan Christus en aan mekaar … (VERBOND) – Rom 12:9-10 (ABA)
Rom 12:9-10 (ABA)
Julle moet waarlik LIEF wees vir mekaar … Julle BEHOORT aan Christus en aan mekaar … (VERBOND)
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
Werke en vrae:
ONBEPERK 24 – Ware Liefde.
As Konneksiegroep spandeer net so 5-10 minute voor julle verdaag in stilte en elke lid beantwoord vir homself/haarself die vrae hieronder. Skep ‘n rustige atmosfeer en laat toe dat die Here met elkeen afsonderlik praat.
Gebruik die woorde: “WARE LIEFDE” as jou vertrek punt.