Pastoor Morne Kruger

Welkom
• Verwelkom almal
• Gebruik ‘n toepaslike ysbreker – https://woordenlewe.com/ice-breakers/

Woord

• Gebed: Open met gebed. 

• Lees: 

• Joh 12:24
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug.

• Mark 16:6
… Moenie verskrik wees nie … Hy het opgestaan. Hy is nie hier nie

• Ps 30:5 (KJV)
… Weeping may endure for a night, but joy cometh in the morning.

• Joh 11:25 
… Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook  … 

• Rom 8:11 
En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak … 

• Joh 11:1-45

• Eseg 37:1-14

• Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Morne Kruger

• Gesels in julle Konneksie Groep oor die volgende:

• Gesels oor die Markus 16:6

• Hoekom is Opstandingsondag so belangrik vir die Kerk?

• Bid vir elke groeplid teenwoordig asook afwesig.

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae:

Dink aan die woord: “Potensiaal”.

1. Maak tyd hierdie week om: “Dieper met God” te gaan. Maak tyd vir gebed, lof en aanbidding en stilte in God se teenwoordigheid. Vra die Here om jou te lei in hierdie week.
2. Dink aan Christus se potensiaal binne-in jou.