...

Sout + Peper + Lig = Liefde
14 Mei 2023
Sharali Barnard

Welkom
• Verwelkom almal
• Gebruik ‘n toepaslike ysbreker – https://woordenlewe.com/ice-breakers/

Woord

• Gebed: Open met gebed. 

• Lees: 

• PROVERBS 31:25-30 (ESV)
25 Strength and dignity are her clothing, and she laughs at the time to come.
26 She opens her mouth with wisdom, and the teaching of kindness is on her tongue.
27 She looks well to the ways of her household and does not eat the bread of idleness.
28 Her children rise up and call her blessed; her husband also, and he praises her:
29 “Many women have done excellently, but you surpass them all.”
30 Charm is deceitful, and beauty is vain, but a woman who fears the LORD is to be praised.

• PROVERBS 1:8-9 (MESSAGE)
Hear, my son your father’s instruction, and forsake not your mother’s teaching, for they are a graceful garland for your head and pendants for your neck.

• Marion Garretty
‘n Ma se liefde is die brandstof wat ‘n normale mens in staat stel om die onmoontlike te bereik.

• MATTEUS 5:13-16 NLV
13Julle is die sout wat die aarde ’n beter plek moet maak. Maar as die sout verslaan het, kry jy dit op geen manier weer sout nie. Dit is totaal onbruikbaar. Al waarvoor dit goed is, is om buite op die straat uitgegooi en deur die mense platgetrap te word.
14Julle is die lig wat die wêreld moet verlig. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie!
15’n Mens steek ook nie ’n lamp op en maak dit onder ’n emmer toe nie. Inteendeel! Jy sit dit bo-op ’n lampstaander. Dan maak dit lig vir almal in die huis.
16Julle moet so voorbeeldig lewe dat julle ’n helder lig sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!”

1). Sout gee smaak (SPRINKEL)

• Ralph Waldo Emerson
What you do speaks so loudly that I cannot hear what you say.

2) Sout preserveer (GOOI)

• 1 PETRUS 1:23 NLV
23God het immers die proses begin waardeur julle weergebore is. Hierdie weergeboorte is nie deur julle aardse ouers bewerk nie, want die lewe wat hulle julle gegee het, loop op die dood uit. Die nuwe lewe wat God gegee het, is vir ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God.

3) Sout maak dood (OORMAAT STORT)

• ROMEINE 8:13 NLV
Want as die sondige natuur julle lewe beheer, gaan julle die dood tegemoet. Maar as julle deur die Gees die werke van julle sondige natuur doodmaak, sal julle werklik lewe.

• GALASIËRS 5:24 AFR83
Dié wat aan Christus Jesus behoort, het hulle sondige natuur met al sy hartstogte en begeertes gekruisig.

• JOHANNES 13: 34-35 AFR83
34 Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê.
35As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.

• Kyk: Kyk na die video deur Sharali Barnard

• Gesels in julle Konneksie Groep oor die volgende:

• Gesels oor die drie beginsels:
• Sout gee smaak.
• Sout preserver.
• Sout maak dood.

• Bid vir elke groeplid teenwoordig asook afwesig.

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae:

Dink aan die woorde: “Sout + Peper + Lig = Liefde”.

1. Maak tyd hierdie week en dink aan jou verhouding met jou familie.
2. Vra die Vader om jou te help om met liefde na hulle toe uit te reik.

Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.