...

Week 1: 21-27 Februarie 2021 Renaldo Barnard
Promise Keepers – KINDERS VAN DIE BELOFTE
Rom 9:8 “… it is not the children by physical descent who are God’s children, but it is the children of the promise who are regarded as … offspring.”

Welkom
● Verwelkom almal
● Gebruik ‘n toepaslike ysbreker – https://woordenlewe.com/ice-breakers/
Woord
1. Gebed: Open met gebed.
2. Lees:
● Hab 2:2 NKJV “Then the Lord answered me and said: “Write the vision and make it plain …, That he may run who reads it.”
● Prov 29:18 MSG If people can’t see what God is doing, they stumble all over themselves; But when they attend to what he reveals, they are most blessed.
● Jer 23:16 … Do not listen to what the prophets are prophesying to you; they fill you with false hopes. They speak visions from their own minds, not from the mouth of the Lord.
● Rom 4:16 Therefore, the promise comes by faith, so that it may be by grace and may be guaranteed …
3. Kyk: Kyk na die video deur Renaldo Barnard
4. Gesels:
Volgens Hab 2:2 moet ons as Kinders van die Belofte die visie wat God vir ons en Sy Gemeente het (die visie wat Hy vir julle Connect groep het):
a) Neerskryf
b) Vereenvoudig
c) Daarmee hardloop.
Gesels bietjie oor hierdie drie dinge wat gedoen moet word.
Kyk ook en gesels oor die 7 stappe wat geneem word om as kind van die belofte ‘n visie in vervulling te bring:
1. Desire – Begeerte
2. Decide – Besluit
3. Ask – Vra
4. Receive – Ontvang
5. Speak – Praat
6. See – Sien
7. Act – Doen

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.


Werke en vrae
Oor die volgende kan elkeen tyd neem om te dink aan die spesifieke visie wat God vir jou het as kind van die belofte, maar ook wat die spesifieke visie vir julle Connect groep as Kinders van die Belofte is. Gesels dan tydens volgende week se Connect Groep hieroor.

Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.