Praygrance-Renaldo Barnard
Wanneer die Regverdige bid
Gebed is ’n welriekende geur voor God.
Ope 8:4 “Die rook van die wierook wat deur die engel geoffer is, het saam met die gebede van die gelowiges opgestyg voor God.”
Psalm 141:2 “Ek roep na U, Here, kom tog gou na my toe, luister tog na my, ek roep na U. Mag my gebed voor U wees soos ‘n wierookoffer”
Welkom
Woord
Gebed: Open met gebed. Lees: Jak 5:16-18 “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking. Elia was ‘n mens net soos ons. Hy het ernstig gebid dat dit nie moet reën nie, en in die land het dit drie jaar en ses maande lank nie gereën nie. Toe het hy weer gebid, en die hemel het reën gegee en die aarde het sy oes gelewer.”Kyk: Kyk na die video deur Renaldo Barnard
Gesels:
We pray as ordinary people who have an extraordinary God. We are just normal people like Elijah. Prayer is effective, not because of great men who pray, but because of a great God.
Gebed is belangrik want gebed help ons om wysser te word.
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
Werke en vrae
© 2023 All Rights Reserved Word and Life Church