Week 3: 15-21 November 2020
Finishing Strong – Bjorn Uys
“You can’t go back and change the beginning, but you can start where you are and change the ending.” ― C.S. Lewis.
“Finishing is better than starting. Patience is better than pride.” – Ecclesiastes 7:8 (NLT)
Welkom
Woor
Gebed: Open met gebed.
Lees:
Kyk: Kyk na die video deur Bjorn Uys
Gesels: Gesels oor die verhaal van Dawid.
Dawid het geweet dat God hom uitgekies het om koning te wees. Hy het sy wedloop gehardloop met durf en inspanning. Dawid was gehoorsaam aan God en aan die mense om hom. Dit lyk aan die begin of Dawid die wedloop van die lewe perfek hardloop, maar hy is ook net ‘n gewone mens en ons sien hoe hy foute maak. Tog hou hy sy oë gevestig op sy roeping en hy verloor nie sy afhanklikheid van God nie. Hierdie afhanklikheid op God maak dat God Dawid Sy vriend noem.
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of maak jou eie playlist op YouTube.
Werke en vrae
Elkeen van ons het ’n unieke roeping en God vra dat ons in ons roeping sal bly en dat ons die wedloop van die lewe sal hardloop met ons oë gefokus op God en op ons roeping. Bid vir elke Connect groepslid.
© 2023 All Rights Reserved Word and Life Church