Praygrance – Gerhard Dalton
Onse Vader.
Gebed is ’n welreukende geur voor God.
Openbaring 8:4 “Die rook van die wierook wat deur die engel geoffer is, het saam met die gebede van die gelowiges opgestyg voor God.”
Psalm 141:2 “Ek roep na U, Here, kom tog gou na my toe, luister tog na my, ek roep na U. Mag my gebed voor U wees soos ‘n wierookoffer”
Welkom
Woord
“So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word; laat Ukoninkryk kom; laat U wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of maak jou eie playlist op YouTube.
Werke en vrae
© 2023 All Rights Reserved Word and Life Church