2021 – Prepared to shine

Week 5: 29 November – 5 Desember 2020

Finishing Strong – Morné Kruger  

 “You can’t go back and change the beginning, but you can start where you are and change the ending.” ― C.S. Lewis.

“Finishing is better than starting. Patience is better than pride.”                                   – Ecclesiastes 7:8 (NLT)

Welkom

Woord

Gebed: Open met gebed. 

Lees: 

FILIPPENSE‬ 1:6‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬ God het begin om ‘n goeie ding in julle harte te doen. Ek is baie seker dat Hy dit sal klaarmaak op die dag wanneer Christus Jesus weer kom.

Kyk: Kyk na die video deur Morné Kruger

Gesels:

  • Daar is vier sleutels om sterk te eindig:
  1.  Blootstelling        –  Wie is om jou?
  2.  Besluitneming    –  “Make up your mind”
  3.  Vernuwing        –  Gewoontes bepaal hoe jy gaan eindig
  4.  Begin Bou        –  Sien dit – beplan dit – sit dit op papier – begin
  • Gesels oor die vier sleutels wat jou help om sterk te eindig. 
  • Gesels oor een sleutel wat jy suksesvol baasraak en een sleutel wat jy nogal uitdagend vind.

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae

  • Gedurende die week: Hou aan om te bid vir elke groeplid. Bid dat hy/sy die wedloop van die lewe sterk sal eindig.