https://youtu.be/i4eqOTTEShQ

Week 2: 12-18 September 2021

Welkom

Woord

1. Gebed: Open met gebed. 

2. Lees:  Ex 17:8-15 

3. Kyk na die video deur Morne Kruger

4. Gesels: 

  1. As Connect Group; “Watter geveg moet julle saam veg?”  
  2. Hoe kan julle God innooi in julle geveg? 
  3. Hoe lig julle God op as julle banier?

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

Werke en vrae vir hierdie week

Dink aan die woorde; “God veg vir my!”