...

In Die Betoning Van Gees En Krag-Deel 1

15-21 Mei 2022

Pastoor Ronnie Barnard

 

Kernteks: l Kor 2:4 … en my rede en my PREDIKING was nie in oorredende woorde van MENSLIKE (krag) wysheid nie, maar in …

 

Welkom

 

Woord

 

  1. Gebed: Open met gebed. 

 

  1. Lees: 

 

  • l Kor 2:4 … maar in die BETONING van GEES en KRAG.

 

  • l Kor 2:5 … SODAT julle GELOOF nie in wysheid van MENSE sou bestaan nie, maar …

 

  • l Kor 2:5 … maar in die KRAG van God.

 

  • l Kor 2:2 … om niks anders ONDER julle te weet nie as …

 

  • l Kor 2:2 … as Jesus CHRISTUS, en en Hom as GEKRUISIGDE>

 

  • l Kor 1:18 Want die WOORD van die KRUIS is wel DWAASHEID vir die wat VERLORE gaan, maar …

 

  • l Kor 1:18 … maar vir ons wat GERED word (Soteria), is dit die KRAG van God.

 

  • l Kor 1:21 …het dit God BEHAAG om deur die  van die prediking (DIE KRUIS) die …

 

  • l Kor 1:21 … die wat GLO, te red (Sorteria).

 

  • Gal 3:5 Hy wat julle dan die GEES verleen en KRAGTE onder julle WERK, doen Hy dit uit …

 

  • Gal 3:5 … die WERKE van die wet of uit die PREDIKING van GELOOF.

 

  • Gal 3:1 … wie het julle BETOWER om die WAARHEID nie gehoorsaam te wees nie (WATTER waarheid), wat was sy PREDIKING …
  • Gal 3:1 … julle voor wie se OË Jesus Christus AFGESKILDER is (Prediking) as …

 

  • Gal 3:1 … as onder julle GEKRUISIG is.

 

  • Gal 3:2 … het julle die Gees ONTVANG uit die WERKE van die wet of uit die PREDIKING van geloof?

 

  • Gal 3:5,6 … PREDIKING van die geloof? Net soos Abraham in God GEGLO het, en dit is hom tot GEREGTIGHEID gereken.

 

  • Gal 3:9 Sodat die wat uit die GELOOF is, GESEËN word om SAAM met die GELOWIGE Abraham.

 

  • Spr 10:22 Die SEËN van die Here – die maak RYK, en moeitevolle ARBEID voeg daar niks by nie.

 

  • Deut 8:18 Maar DINK aan die Here jou GOD, dat dit Hy is wat KRAG gee om …

 

  • Deut 8:18 … dat Hy sy VERBOND (Kruisboodskap) kan BEVESTIG …

 

  • Han 10:38 … Jesus … hoe God Hom GESALF het met die Heilige GEES en met KRAG …

 

  • Han 10:38 … Hy het die land DEURGEGAAN, goed GEDOEN en …

 

  • Han 10:38 … en almal GENEES wat onder die MAG van die DUIWEL was, omdat God met Hom was.

 

  1. Kyk: Kyk na die video deur Pastoor Ronnie Barnard

 

  1. Gesels in julle Konneksie Groep oor die volgende:

 

  1. Hoe maak God Homself sigbaar aan ons?

 

  1. Is die Heilige Gees se krag nog sigbaar rondom ons?

 

  1. Bid vir elke groeplid teenwoordig asook afwesig.

 

Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/

 

Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is. 

 

Werke en vrae:

 

Dink aan die woorde: “In die Betoning van Gees en Krag”.

1. Waarvoor het jy God se Heilige Gees krag hierdie week nodig?

  1. Hoe kan jy hierdie week meer tyd inruim vir die Heilige Gees?





Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.