Week 1: 20-26 September 2020
Nou weet ek – Ronnie Barnard
Ons moet dit weet, God het ons eerste liefgehad.
Welkom
Woord
Gebed: Open met gebed.
Lees: Gen 22:12 … Toe sê God: “Los jou seun! Moenie iets aan hom doen nie. Nou weet Ek dat jy My dien: jy het nie geweier om jou seun, jou enigste seun, aan My te offer nie.”
Gesels oor die volgende vrae:
Worship – Aanbidding – https://woordenlewe.com/connect-worship/
Maak tyd om vandag God te aanbid, gebruik die playlist wat op ons Woord en Lewe webwerf is onder Connect, of gebruik die aanbidding wat Sondag tydens die diens gedoen is.
Werke en vrae
© 2023 All Rights Reserved Word and Life Church